DIR : /home/kozerus/public_html/piwigo/language/af_ZA/help/permalinks.html
/home/kozerus/public_html/piwigo/language/af_ZA/help
<h2>Permanente skakels</h2>
<p>Permanente skakels word gebruik om die album adres mooier te laat lyk. Indien 'n album met 'n permanente skakel verbind word, is die id van die album nie meer nodig in die adres nie.</p>
<p>Wanneer 'n permanente skakel verwyder word, kan dit in die permanente skakel argief gestoor word. Eksterne skakels na die Piwigo blaaie sal dan nog steeds werk. In die argief van permanente skakels, kan die datum wanneer die skakel verwyder is, die laaste datum wat dit gebruik is, en die aantal kere wat dit gebruik is, gesien word.</p>
<p>Neem kennis dat permanente skakels vir elke album uniek moet wees. In die argief van permanente skakels kan dieselfde permanente skakel nie meer as een keer gebruik word nie.</p>
//
koh5_pano
Drag mouse to navigate.
Navigation
- Left/Right Mouse drag: Changes camera heading.
- Up/Sown Mouse drag: Changes camera pitch.
- Scroll wheel: Changes camera field of view.
- I-Key: Displays Info panel with canvas size, image size and FPS.
17.Aug.2010, Martin Wengenmayer